Ray Dylan, live

Entertainment
Town: East London
Date: NOVEMBER 9, 2018 - NOVEMBER 9, 2018
Time: 8pm
Type: Music

Hokaai! Op 9 November om 20:00 stopie lorie weer by die Gilde Teater wanneer RAY DYLAN ons op die stoele gaan laat dans! Kaartjies teen slegs R140pp verseker jou ‘n plek by die party van die jaar en sal vanaf Woensdag 3 Oktober beskikbaar wees by Computicket asook by die Gilde Teater.
Trots aangebied deur Boeretroos Promosies.

Contact Franchisee Darren John
Border contact number 082 783 7457
Border email address darren@homefoodandtravel.co.za